Lizma van Zyl praat verder met landbou-ekonoom Louw Pienaar oor die uitwerking van die droogte op die ekonomie. Hulle kyk na die sosio-ekonomiese gevolge op die landbousektor, en die noodsaaklikheid van tegnologie in die bedryf.