Tegnologiese ontwikkelings in die landbousektor is in die kollig. Lizma van Zyl praat met dr. Mike Wallace en FC Basson van die reuse tegnologiese spronge wat reeds gemaak is, en werp ook lig op die toekoms, veral in die lig van klimaatsverandering.