Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die Bloukransrivierbrug is nie slegs 'n verbinding tussen twee provinsies nie, maar ook die langste van sy soort in Afrika. Ettienne kyk na die brug wat vandag 35 jaar oud is. Hy gesels ook met Garth Solomons van Face Adrenaline, omdat die brug as n reksprongmecca beskou word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG