Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Kenners is dit eens: vir boere om die veranderende klimaat te oorleef sal hulle alle kundigheid en inligting tot hulle beskikking moet inspan. Lizma van Zyl gesels met die uitvoerende direkteur van Hortgro, Anton Rabe, oor die uitwerking van klimaatsverandering op die sagtevrugtebedryf, en wat boere alles doen om te oorleef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG