Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 12 Februarie 2019, en ons kyk na Afrikaanse stories van ouds, wat deur avatare rondom virtuele kampvure vertel word.