Ons sien gewoonlik net die eindproduk, maar hoe begin 'n ontwerper met die konseptualisering van 'n uitrusting? Sue Pyler vrae die en vele ander vrae aan ontwerper Ann-Lee Lamprecht van Upington in die Noord-Kaap.