Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

'n Derde van Suid-Afrika se wynprodusente trek baie swaar, en is nie winsgewend nie. So sê Rico Basson, Vinpro se bestuurshoof. Vanjaar se wynoes was weens die droogte 15 persent kleiner as verlede jaar s'n, wat 'n bedryfsverlies van R700 miljoen beteken. Die bedrag is egter drie keer meer as daar na die volle omvang gekyk word weens wingerde wat dood is en vervang moet word. Basson praat met Lizma van Zyl oor die toekoms van die bedryf, en hoe die verliese verbruikers se sak raak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG