Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 19 Oktober 2019, en ons hoor hoe hommeltuie ingespan word om mense wat hartaanvalle en beroertes gehad het, te hulp te snel.