Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Het jy al ooit gewonder oor moontlike werksgeleenthede in die veld van kodering? Dalk stel jy net belang in 'n beroepsverandering, of dalk is jy op skool en nie seker wat om na skool te swot nie. Ettienne Ludick en Sue Pyler het meer uitgevind oor kodering by Ansophie Strydom, kommunikasiebestuurder by SAP. Sy vertel ook van SAP se Afrika-koderingsweek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG