Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Vrydag 7 September is weer Loslitdag en vanjaar se tema is “Be an Everyday Hero with persons with disabilities!” . Die doel met die bewusmakingsveldtog is om geld in te samel vir persone met gestremdhede. Sue en Ettienne gesels met Danie Marais Swanepoel, bestuurder by die nasionale raad vir mense met gestremdhede.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG