Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Indringerplante is 'n groot kopseer vir boere, veral in streke waar water skaars is. Die plante, wat baie vinnig versprei en water soos sponse opsuig, dra onder meer by tot 'n verlies aan biodiversiteit, verhoog die risiko van brande en veroorsaak blokkasies in rivierstelsels. Lizma van Zyl praat met twee kenners wat eerstehandse ondervinding het van die skade wat indringerplante aanrig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG