Daar word beraam dat 30% van alle voedsel wêreldwyd jaarliks vermors word. Die massa afval op stortingsterreine is een van die hoofoorsake van klimaatsverandering. Lizma van Zyl praat met die WNNR se hoofnavorser, prof. Suzan Oelofse, oor hoe elkeen 'n rol kan speel om kosvermorsing en voedselverliese te beperk.