Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Wat gebeur alles agter en voor die skerms wanneer 'n provinsie hom in 'n krisis bevind, soos wat nog onlangs die geval in die Wes-Kaap was. Lizma van Zyl vra die vraag aan 'n man wat tydens die waterkrisis moes bontstaan om die publiek en media se vrae te beantwoord. James Brent Styan werp ook lig op rampbestuur in die algemeen, en deel die lesse wat uit 'n krisissituasie geleer word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG