Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Groot dele van die Suid-kaap het net begin herstel na verlede jaar se verwoestende brande, toe honderde brandbestryders die afgelope paar dae weer moes bontstaan om 'n tragedie in die streek af te weer. Lizma van Zyl het onlangs met Gerard Otto, die hoof van Tuinroete Rampbestuur, oor verlede jaar se wegholbrande gepraat. Hy het toe gewaarsku dat dit net 'n kwessie van tyd is voordat brande weer uitbreek. Otto vertel van die reuse taak wat dit verlede jaar was om die brande in bedwang te bring, en die verbete pogings deur inwoners om hulle lewe ná die tyd weer op koers te kry.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG