Die Wes-Kaapse Landbouwerker van die Jaar is onlangs aangewys. Isaac Ntoto se positiewe ingesteldheid het gemaak dat hy uitgestaan het bo die res, waar hy met aarbeie doenig is in die Mosselbaai-omgewing. Sue Pyler het met hom gesels.