Veiligheid aanlyn behoort jou eerste prioriteit te wees, maar hoe gemaak as jy wel die slagoffer van kuberkrakers word? Ettienne Ludick kyk na die stappe wat jy moet doen, en hoekom jy by jou e-posrekening moet begin beveilig indien jy gekraak is.