Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Suid-Afrikaners moet deesdae twee keer dink wanneer hulle kos voorberei, want nie alleen word alles duurder nie, maar is water ook skaars. Lizma van Zyl gesels met 'n koskenner en dosent oor hoe om waterslim te kook, sonder om smaak in te boet. Ons hoor ook watter produkte water-ekonomies is, en hoe belangrik maaltydbeplanning geword het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG