Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 5 Junie 2022, en ons gesels oor hoekom dit van nou af nie meer saak maak as jy aanmekaar mense se name vergeet nie.