Roald Dahl was 'n Walliese roman- en kortverhaalskrywer, wat bekendheid verwerf het vir sy kinderverhale. Van die gewildste verhale wat uit sy pen Charlie and the Chocolate Factory, James and the Giant Peach en Matilda. Hy is op 23 November 1990 in die ouderdom van 74 jaar oorlede. Sue Pyler kyk na sy lewe en nalatenskap.