Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Boere in die droogtegeteisterde Wes-Kaap kan danksy satelliet-gebaseerde inligting veel meer doeltreffende watergebruik toepas. Die inligting kan verkry word op 'n gratis openbare webportaal, Fruitlook. Lizma van Zyl praat met projekbestuurder dr. Caren Jarmain oor hoe die inisiatief boere se lewe vergemaklik en gemoedsrus verskaf.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG