Wat kan 'n mens deesdae met R100 doen? Is dit moontlik om iets met daardie blou noot te doen, wat pret vir jou of die gesin kan wees? Ettienne Ludick kyk na 'n paar sakpasopsies vir jou hardverdiende R100.