Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Gemeenskapsbetrokkenheid en eienaarskap staan aan die kern van die oplossing vir 'n groot probleem in die landbousektor – indringerplante. Danksy onder meer Landcare Wes-Kaap en sy vennote, word daar op 'n georganiseerde manier van die indringers ontslae geraak – een van die teenvoeters teen klimaatsverandering. 'n Uitsonderlike vrou wat op grondvlak by die projek betrokke is, vertel van die harde werk wat sy elked dag doen, en hoe die projek help om die mense in haar omgewing op te hef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG