Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 16 Junie 2022, en ons hoor van duisende mense wat op straat sit is nadat 'n kubervirus hulle huise se slimdeure nutteloos gelaat het.