Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Koolstofbelasting is dalk in 2019 'n realiteit in Suid-Afrika wees 'n poging om skadelike kweekhuisgasvrystellings te verlaag. Daar word wêreldwyd geglo dat die soort belasting 'n doeltreffende teenvoeter is teen klimaatsverandering. Lizma van Zyl praat met Theo Boshoff van die landbousakekamer, Agbiz, oor die toepassing van koolstofbelasting en die uitwerking wat dit veral op die landbousektor en breër publiek sal hê.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG