'n Tuin is vir baie mense 'n lushof en 'n plek om te ontspan, maar met die watertekorte in groot dele van die land is talle tuine aan die verdor. Lizma van Zyl gesels gesels met die kurator van die Stellenbosch Universiteit se Botaniese Tuin, dr. Donovan Kirkwood, oor waterslim-tuine. Hy gee handige wenke oor hoe ons tuine te midde van die wateruitdagings kan floreer.