Roger Jacobs is 'n opvoedkundige sielkundige, en hoof van spesiale onderwys en ondersteuning by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement. Sue Pyler het by Roger uitgevind hoe onderwysers hulle sielkundig kan voorberei vir 'n nuwe skooljaar. Hy gesels ook oor tegnologie in die klaskamer.