Jy werk dalk die hele dag, en die idee van 'n gimnasiumbesoek klink soos 'n straf vir jou… Jy kan wel by die werk 'n groot verskil aan jou gesondheid maak deur net die trappe aan te durf. Ettienne Ludick kyk na die van trappe klim by die kantoor.