Die wêreld is drie-dimensioneel, maar in die klankwëreld begin hulle reeds met agt-dimensionele klank te eksperimenteer. Ettienne Ludick het 'n voorbeeld van hoe 8D-klank, wat as die toekoms beskou word, klink.