Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dewald Ras het op 'n dag besluit om Berg Kilimandjaro gaan klim om geld in te samel vir 'n goeie doel. Sy kollega, Francois Henning, wat 'n ywerige bergklimentoesias is, het besluit hy wil ook deel aan die avontuur hê. Hulle het besluit om geld vir Downsindroom SA in te samel. Hulle gesels met Ettienne Ludick en Sue Pyler oor die initiatief wat op 2 Februarie afskop.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG