Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Weerstandigheidsdenke is noodsaaklik in die stryd teen klimaatsverandering. So sê prof. Oonsie Biggs, 'n wêreldkenner op die gebied van sosio-ekologiese stelsels. Lizma van Zyl hoor by hom oor wat weerstandigheidsdenke behels, en hoe ons dit tot positiewe verandering kan inspan. Die uitwerking van 'n vinnigveranderende klimaat op bevolkingsgroei is ook in die kollig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG