Royston Stoffels, 'n man wat al 42 jaar lank in die vermaaklikheidsbedryf is, het saam met Sue Pyler kom sit en gesels van sy dae in Soutrivier, onderwyser wees in Distrik 6 tot akteur in TV-rolle, op die silwerdoek en op die planke.