Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Sowat 15% van die wêreld se bevolking tussen 51 en 65 jaar oud, is videospeletjieverslaafdes! Die speel gewildheid van hierdie speletjies is vinnig aan die toeneem dat dit dalk binnekort by 'n Olimpiese Spele ingesluit kan word! Ettienne Ludick het met 'n kenner gesels oor die situasie in Suid-Afrika, en hoe groot die kultuur plaaslik is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG