Die Disability360-veldtog is 'n getremdheidsveldtog wat deur die SAUK se Doug Anderson bestuur word. Doug, wat gestremd is, het in 2016 met die idee vorendag gekom. Ettienne Ludick en Sue Pyler gesels met Doug oor die sukses van die veldtog tot dusver.