Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Onkruid is eintlik net 'n plant wat op die verkeerde plek groei, maar die plante rig groot skade aan – veral vir boere. Lizma van Zyl gesels met prof. Charlie Reinhardt oor hoe tegnologie en beplanning die landousektor kan help om van onkruid ontslae te raak. Hy vertel ook van 'n onkruid wat onlangs in Suid-Afrika beland het en onder warm, droë toestande gedy.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG