Tegnologie in die toerisme- en reisbedryf het die afgelope vier jaar drasties verbeter. Ettienne Ludick gesels met 'n kenner oor die tegnologie, en hoe dit die lewe van veral agente in die bedryf, vergemaklik.