Pieter Geldenhuys en Juanita Vorster ondersoek die moontlikhede van die toekoms. Dit is 23 Januarie 2030 en ons hoor hoe vliegrugsakke die boef se beste vriend geword het.