Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die Maputo-Katembebrug is Afrika se langste hangbrug, en is verlede jaar geopen. Dit verbind Maputo aan die noordekant van Maputobaai met die voorstad, Katembe, aan die suidekant van die baai. Ettienne Ludick vertel hoe dit mense se reistyd verlaag het en die ekonomie van die gebied 'n hupstoot gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG