Die suksesvolle en hernubare gebruik van energie begin by bewusmaking. So sê 'n wêrelddeskundige op die gebied, prof. Dieter Holm. Hy vertel vir Lizma van Zyl hoekom dit belangrik is dat jongmense die lig sien en leiding neem. Hy verduidelik ook hoekom kernenergie nie nou 'n opsie vir veral die landbousektor is nie.