Die gemeenskappe van Bosbokrand in Mpumalanga trek voordeel uit die nuwe Maroela Kultuurroete wat in November 2018 bekendgestel is. Ettienne Ludick kyk na die doel van die roete, en wat jy daar kan sien en doen sou jy die kulturele rigting wil inslaan.