Mense op die platteland het anders groot geword as mense in die stad, maar tafeletiket was nog altyd aan die orde van die dag. Sue Pyler gesels met 'n kok van Calvinia, Jo Fritz, oor hoe sy ma hom hieroor geleer het.