Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Suid-Afrikaners sal, soos klimaatsverandering vererger, moet leer om baie meer met baie mínder water te doen. Dis die mening van twee waterverbruik- en vrugteverbouiingskenners, prof. Wiehann Steyn en Andre Roux. Hulle vertel vir Lizma van Zyl van hulle onlangse besoeke aan Israel en Spanje waar hulle gaan kersopsteek het oor klimaatslim-waterpraktyke. Hulle is dit eens dat Suid-Afrika baie by die lande kan leer wanneer dit by die herwinning en herverbruik van water kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG