Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Dis Wêreld Storieverteldag en stories is deel van ons lewe, maar om 'n storie te kan vertel sit nie in almal se broek nie. Sue Pyler het dit goedgedink om met 'n onderwyser, Aletha de Klerk, te gesels oor hoe sy nog vir Graad 12's stories voorlees.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG