Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die stryd teen klimaatsverandering kan nie gewen word as die wêreld nie saamstaan nie. So sê die bestuurshoof van die landbousakekamer, Agbiz, dr. John Purchase. Lizma van Zyl gesels met hom oor die noodsaaklikheid daarvan dat die groot energieverbruikers, Amerika en Sjina, ook aanboord kom.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG