Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Klimaatsverandering kan nie meer geïgnoreer word nie. Van die wêreld se slimstes noop ons om kweekhuisgasvrystellings vinnig en drasties te verlaag as 'n ramp afgeweer wil word. Ons het die afgelope jaar hier op DIE KWIK STYG klimaat- en waterslim geword danksy kenners wat elke week agter die mikrofoon ingeskuif het. Lizma van Zyl kyk terug oor die afgelope 51 programme voordat ons volgende week met 'n splinternuwe reeks begin.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG