'n Groot gejeuk en'n gekrap - dit is wat op jou wag wanneer 'n muskiet jou beetkry. Ettienne Ludick bekyk hierdie vlieënde irritasies van nader. Hy vertel van die jongste navorsing, wat wys dat 'n sekere liedjie dalk 'n teenvoeter teen die gevreesde insek kan wees.