Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Klimaatsverandering en die droogte in Suid-Afrika wat oor groot dele net vererger, het 'n boerelandbou-agenda genoodsaak. Die persoon wat die projek dryf, is die president van die Wêreld Landbou-organisasie, dr. Theo de Jager. Lizma van Zyl gesels met hom oor projekte en programme om boere en landbouwerkers by te staan – nie net op die plaas nie, maar ook emosioneel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG