Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Soos klimaatsverandering vererger, sal aansteeklike siektes toeneem en vinniger versprei. Lizma van Zyl gesels met prof. Martie van der Walt van die Mediese Navorsingsraad oor watter aansteeklike siektes reeds aan die toeneem is, en hoe ons onsself teen toenemende, uiterste weersomstandighede kan beskerm.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG