Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Die gewildste drankie ter wêreld, koffie, is in die klimaatsverandering-kollig. Lizma van Zyl gesels met dr. Aaron Davis, 'n plantkundige by die wêreldbekende Kew Royal Botanical Gardens buite Londen, oor die toekoms van die koffiebedryf. Dr. Davis is nou betrokke by navorsing in die verband, en speel ook 'n groot rol om Ethiopië, die wêreld se sesde grootste koffieprodusent, met die uitdagings van klimaatsverandering te help.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG