Daar is verskeie maniere om te verseker dat jou motor optimaal funksioneer, en dat herstelkoste jou nie platsak laat nie. Ettienne Ludick kyk na 'n paar wenke wat die kenners voorstel.