Middag op RSG 1

Middag op RSG 1


Listen Later

Wanneer klimaatsverandering bespreek word, doen volwassenes meestal die praatwerk. Maar hoe word jongmense geraak? UNICEF Australië het bevind dat kinders en jongmense in die land baie bekommerd is oor hulle toekoms, veral diegene wat 'n loopbaan in landbou oorweeg. Lizma van Zyl gesels met dr. Ilse Trautmann van die Wes-Kaapse Departement van Landbou oor wat die toekoms vir Suid-Afrika se jongmense inhou wanneer dit kom by werksgeleenthede in die landbousektor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Middag op RSG 1By RSG